Welkom by ons Webtuiste

Maree & Bernard Prokureurs

 

Maree & Bernard Prokureurs is gevorm as `n vennootskap gedurende 1963 deur menere wyle Jan Maree en Willie Bernard.

 

Ons is `n  plattelandse firma in Hoopstad en diens kliënte regoor die Vrystaat, Noordwes en Gauteng.  Die boere gemeenskap is die hartklop van die firma en met ons spesialis beleggings en landbouleningspraktyk behoort Maree & Bernard as elke boer se landbou vennoot beskou te word.

Die Span

Nico Maree – Direkteur
Callie van Heerden – Assistent Prokureur
Talita Faber – Boedels, Sekretaresse vir Nico Maree
Anuchka Bakema – Aktes, Verhurings
Vernice Strauss – Litigasie
Madelé Frewen – Boekhouer, Beleggings en Lenings

Covid-19 Inligting

VIR MEER INLIGTING KONTAK ONS KANTORE TE 053 444 1926